“Groen” aksies is nie altyd so groen soos wat hulle met die eerste oogopslag mag voorkom nie. Suid-Afrika se eie “groen” kar - die Joule - is onlangs vrygestel . Dis ‘n petrolvrye voertuig wat staatmaak op twee Lithium Ion-batterye om ‘n topspoed van ongeveer 130 km/h te bereik. En jy laai hom soos ‘n selfoon by jou muurprop. Meen Kobus Meiring , HUB van Optimal Energy :
“Using a normal 220-volt home outlet and Joule’s onboard charger, it will take approximately seven hours to recharge Joule’s battery for a 200km driving range, with two packs providing 400km in total”.
Dit klink natuurlik baie “groen” om geen brandstof te verbrand nie, maar dis nie heeltemal die geval nie. Die elektrisiteit wat nodig is om Joules te laai, moet nog steeds gegenereer word - en in Suid-Afrika beteken dit, met die uitsondering van Koeberg, dat baie steenkool nog steeds verbrand moet word.
Saans het Eskom egter ‘n surplus ...
Content suppressed by ://URLFAN, for full article visit source
Linux - laai op, laai afFrom: gormendizer.co.za
Post Date: 2008-09-12 06:59:26
Tans multiple boot ek met XP, Vista en Kubuntu - en ek is nie vreeslik lus om laasgenoemde op te hou nie. Ek is seker dis nuttig as jy ‘n server aan die gang probeer hou, maar vir my doeleindes is dit effens nutteloos. Die gewilde Cinelerra is power in vergelyking met Vegas, Audacity het nie naastenby die funksionaliteit van Audition nie en die GUI lyk soos Windows 3.1 met gloss. Amarock en al die ander oulike programmetjies wat jou images oopmaak en jou musiek vir jou speel, voel ...
more RibbebeentegnologieFrom: gormendizer.co.za
Post Date: 2008-09-10 04:17:55
Te gereeld nog word daar aangevoer dat die man bo die vrou geag moet word, omdat Adam eerste geskape is en Eva daarna uit sy ribbebeen aanmekaargeflans is. Die retoriek is gewoonlik ‘n skertsende: “ja, Adam was immers eerste [goedige laggie / teug ’n bietjie Sondagwhiskey]“.
Watter onsin.
Ek gaan nie probeer verduidelik hoekom ek persoonlik daarvan oortuig is dat Adam en Eva nooit bestaan het nie (gaan lees self die Gilgamesh epiek as jy tyd kry). Dis in elk ...
more